Home » Sy liefdesplan by Ronelle Uys
Sy liefdesplan Ronelle Uys

Sy liefdesplan

Ronelle Uys

Published July 13th 2015
ISBN :
Kindle Edition
119 pages
Enter answer

 About the Book 

Janneman Malan val Kate se lewe letterlik binne. In ‘n oogwink woon hy en sy hond onder ‘haar’ dak, teken sy haar vryheid weg, trou en beland op ‘n privaatstraler Londen toe. Maar sy het geen keuse nie.